Skip to content

Snoek op die braai: die Weskus se goue seisoen

As die snoekseisoen aanbreek langs die Weskus, ruik elke stranddorp na rook en aprikooskonfyt. Hierdie is die glans wat ons altyd gebruik.

Meng ‘n halwe koppie aprikooskonfyt met ‘n eetlepel sojasous, ‘n fyn gerasperde knoffelhuisie en ‘n knippie sout. Borsel die snoek oor en oor terwyl dit oor matige coals braai.

Dien op met suurdeegbrood en ‘n groen slaai, en vergeet nie die lemoenskyfies by elke bord nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *