Sa se maklikste eetgids.
Sa se maklikste eetgids.
Cart 0
Superslank
superslank

Superslank

Regular price R 99.00 Sale price R 149.00 Unit price per

Betaal per Eft of met jou kaart gerieflik deur Payfast

Kies net  bank transfer op "checkout" om per Eft te betaal. Bank besonderhede word ge-epos. 

 

 

'n Gebalanseerde dieet wat bestaan uit kosse vanuit alle hoof voedselgroepe.

Superslank7 is hier om jou op die regte pad te bring, met beginsels wat toegepas kan word vir die res van jou lewe.

Met 7dae se maaltyd beplanning, weet jy wanneer om wat te eet en natuurlik ook hoeveel. Met 'n uitgewerkde eetgids, kan nie jy verkeerd gaan nie. 

 

Ons gids sluit in -

Moets en moenies - wat om te eet en natuulik wat nie.
Bestanddele en mates is SA vriendelik. Jy kan nie verkeerd gaan nie. 

Beste van als is, dis allerdaagse kosse - Brood, Macaroni, Kaas, Tamatie ens. 

Die perfekte pdf gids  vir jou foon of tablet.