Vir die leser wat die winter by die venster deurbring, het ons ‘n pakket saamgestel: die jaar se vyf boeke, ‘n geskenkte kombers en twaalf maande se koffie van ons gunsteling rooster.
Skryf jou naam in die komente onder hierdie pos en vertel ons watter book jou hierdie jaar die meeste verras het. Die wennervang word op 31 Oktober bekend gemaak.
Slegs lesers binne Suid-Afrika mag instuur; volledige voorwaardes staan by die kontakblad.

